Modulekode | JNM 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module ontwikkel die navorsingskapasiteit van die beginner onderwyser. 'n Teoretiese en praktiese verwysingsraamwerk van die navorsingsveld; 'n inleiding tot die versameling van inligting en die identifisering en formulering van 'n navorsingsprobleem. Kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsbenaderings, asook die beginsels van aksienavorsing word aangespreek. Navorsingsetiek. 'n Navorsingsvoorstel en plan word ontwikkel en assesseer. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Mag slegs in die finale studiejaar geneem word |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App